Health & Lifestyle
in South Africa
ADRENO-TUUR
Adrenolien-Avontuur - Slegs vir Jong vroue
Uniondale
Western Cape

Slegs vir Jong vroue

Slegs vir jong vroueSlegs vir jong vroueStyg uit die grysheid van jou bestaan
Met die spesiaal beplande Adrenolien-Avontuur

Ontsnap jou paradigmas met ‘n adrenolien gevulde avontuur onder die Vaandel van

Bircham Internasionale Universiteit!

Sluit aan by ander van jou soort vir ‘n sewedag Adreno-tuur in die Klein Karoo.

15 tot 23 Desember op San Stop Avontuurplaas.

  • Doen dinge wat jy nooit gedink het moontlik is nie!
  • Beleef Avontuur soos nog nooit tevore nie!
  • Leer hoe om energiek en gesond te bly met Naturopatie!
  • Vergeet die saai lewe en leer om jou toekoms met moed en durf aan te pak!
  • Leer meer oor jouself, jou liggaam, jou natuur en self-hipnose!

INHOUD:

  • Leer abseil by kranse af
  • Leer pistoolskiet in ons Boslaan om jou selfverdediging aan te wakker
  • Veld en natuurkuns onder sorg van twee Nasionaal-gekeurde veldgidse
  • Glybaan wat jou kwaaiste verbeelding en paradigmas oorskrei
  • Leer om te stap en eet sodat jou liggaam soepel en aantreklik bly
  • Afstandstap in een van Suid Afrika se mooiste omgewings
  • Ervaar die mag van stilte alleen in die Karoo nag
  • Laat ons die sterrehemel aan jou bekendstel
  • Voet-Massering en Neuro Linguistiese program behandeling elke aand
  • Volledige naturopatiese analise en voorskrif
  • Tegniese span vaardighede deur ramp-brugbou program
ONS BIED, INGESLUIT IN DIE KOSTE:
  1. Alle spyseniering – twee groot maaltye per dag en versnaperings
  2. Volle Naturopatiese individuele ondersoek, analise en voorskrif
  3. Alle kursusse, insluitend abseiling, self-hipnose, veld en natuurkuns
  4. LugPistoolskiet
  5. Hemelruimkuns
  6. Alle akkomodasie en geriewe
  7. Vervoer na, van en tydens die program

Geniet sewe dae in die skoon en gesonde omgewing van die Klein Karoo terwyl ons span jou uit jou paradigmas ruk!

KURSUS WORD BEPERK TOT WERKENDE VROUE, ONGETROUD, TUSSEN DIE OUDERDOMME VAN 20 EN 33 JAAR OUD

KOSTE R4500 PER DEELNEMER – R500 DEPOSITO MET BESPREKING EN DIE UITSTAANDE BEDRAG VAN R800 PER MAAND VIR 5 MAANDE.

 

FREE development, FREE hosting, SMS messaging
Copyright 2006 - Pandasam cc. All rights reserved.