Health & Lifestyle
in South Africa
ADRENO-TUUR
Adrenolien-Avontuur - Slegs vir Jong vroue
Uniondale
Western Cape

REëLS:

  • Deelnemers moet ten alle tye hul eie eetgerei was en versorg
  • Geriewe vir klere was is beskikbaar
  • U moet die opdragte van elke programleier aanvaar en uitvoer terwille van die suksesvolle implementering van die program
  • Na inskrywing en bevestiging van u bespreking deur die deposito betaling word u versoek om die Naturopatiese vraelys in te vul en terug te stuur
  • Met enige kanselasie word u deposito verbeurd verklaar hoewel iemand anders in u plek mag bywoon
 

FREE development, FREE hosting, SMS messaging
Copyright 2006 - Pandasam cc. All rights reserved.